Welkom by Vlug 2011 - vertrektyd - middernag - ons vlieƫnier - Jesus Christus
Sy bloed is ons veiligheidsgordel, die Bybel ons kompas
Gebede ons vlerke, Geloof en Hoop ons brandstof
Liefde vir ons mede-passasiers is verpligtend
Vrede, Geluk, Vertroue en Voorspoed ons bestemming
Aangename vlug met Jesus op Vlug 2011 die Nuwe Jaar in!!!
Denise