13 April 2010

Uil kaste

Ek wil net baie dankie sê vir al die inligting omtrent die uile wat ek vermoed Deon Oosthuizen op die web tuiste geplaas het.

My twee kinders is so opgewonde, want pa is aangesê om vir elkeen ‘n uile kas te maak. Miskien moet meer pa’s my voorbeeld volg, sodat ons ‘n goeie uile gemeenskap kan opbou.

Totsiens van Snorrebaard