08 November 2010

Wie en wat is ons nou eintlik?

Wie en wat is ons – Meyersdal Nature Estate of Meyersdal Eco Estate?

Die munisipaliteit dokumente sê dat ons in die Meyersdal Nature Estate uitbreiding 1, 2 & 3 bly. Die bestuur van ons landgoed sê dat ons die Meyersdal Eco Estate is.

Ek verstaan ook dat die grense van ons landgoed soos dit uitgesit is deur ons grensdrade, ook nie die waarheid is nie. Is dit waar en as dit is waar is, waar is ons grense nou eintlik? Waarin het ons ingekoop?

Blou Bulle