25 May 2010

Bye wat pla?

Hello almal,

Ek wil net weet wat om met perdeby neste te maak, wat nou oral teen my mure vas sit. Ek het nou die dag gesien iemand in die estate is besig om sy neste met 'n stok af te krap, maar hy moes vlug. Ek is nie so braaf nie, so wat nou gemaak?

Groetnis

Sorieta

Hi Sorieta,

Ek sal jou brief na Deon Oosthuizen stuur. Kom ons kyk of hy vir ons raad het.

Groete

Ciarra