26 May 2010

Bye probleem oplossing

Hi Sorieta,

Hier is die ekspert se advies vir almal wat met bye gepla is.

Baie dankie Deon!

Groete

Ciarra



From: Deon Oosthuizen
Date: 2010/05/25 03:42:11 PM
To: ciarra.newsestate@gmail.com
Subject: Re:

Meeste insekte, bye en perdebye ingesluit, is redelik onaktief vroegoggend. Eers wanneer dit warmer word en hulle liggaamstemperature styg raak hulle aktief. Ek sal Sorieta aanraai om vroegoggend die perdebye se neste af te breek sonder om hulle dood te maak - meestal sal die perdebye elders gaan nesbou. Sou hulle hardnekkig weier om die nes elders te bou kan hulle met insekdoder gespuit word - ook liefs vroegoggend terwyl almal op die nes sit.
As die perdebynes op 'n plek is waar hulle min gevaar vir inwoners hou los hulle gerus. Perdebye is roofdiere en maak jag op ander insekte en help dus om plae in toom te hou in die tuin.

DEON OOSTHUIZEN
General Manager
MEYERSDAL NATURE ESTATE
naturemanager@natureestate.co.za
www.natureestate.co.za
Cell: 082 857 2019
Fax: 011 867 6997
Tel: 011 867 3475
----- Original Message -----