21 September 2010

Verval datum van sekuriteit's firma se kontrak?

Na gister aand se vergadering die volgende vraag - hoekom nie die sekuriteits firma se kontrak verleng met 'n verdere twee maande, sodat ons (die huis eienaars) ook 'n sê kan hê by die jaarlike AGM, in die hernuwing daarvan al dan nie, instede daarvan om die besluit namens ons almal te neem en dan te sê jammer dis die rekening en julle moet nou maar net betaal.

Wonder maar net .......

Sorieta