26 July 2010

Estate bestuur nie meer in goeie hande nie

Hello almal

Ons moet die huis eienaars kry om vanaand se vergadering te kom ondersteun.

Ek dink ons het almal te lank aanvaar dat die bestuur van die estate in goeie hande is, maar die teendeel is bewys.

Ons sit op die kantlyn maar dit het tyd geword dat ons almal betrokke raak want as daar 'n probleem is dan is dit ons - die huis eienaars - se probleem, maar as hulle R4m op kameras spandeer wat slegs in die dag werk, dan word die eienaar nie geken nie.

Groete

Zorro